Posts Tagged ‘Apple’
En seën vir Vodacom in Afrika
Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe!
Woohoo! The crazy ones
Môre word jy gebore te midde van groot opgewondenheid. Mense sal na hulle asem snak. Hulle sal “oe” en “ah”. Hulle sal na jou kyk en begeer. Die media sal liries oor jou berig op CNN, BBC, in The New York Times, The LA Times, Washington Post en dalk selfs in Suid-Afrika.
Met watter byvoeglike naamwoorde sal ‘n mens jou beskryf? Intuïtief? Uitmuntend? Voortreflik? Die beste? Die gevorderdste?
Woorde beskryf jou so gebrekkig. Daar is nie ‘n ander soos jy nie.
Jy is die mooiste van alle katte.
Jy maak van my ‘n geek, ‘n fan boy, goeters wat ek nooit gedink het ek kon of wou word nie.
Kom Leopard, kom gou! Haas jou vinnig oor die waters na Afrika.