Geseënde Kersfees, hoenners!
Ja, ek weet daar is nog 21 dae voor Kersfees. Maar as die shopping malls al Jingle Bells, kan ek seker maar al “Geseënde Kersfees” sê. Buitendien voel dit net reg om dit nou te doen, want mens weet nooit wanneer kom ek weer eendag by die blog uit nie.

Geseende kersfees vir jou ook George. Lekker dat jy nog (soort van) bestaan.
En as jy miskien geskenke idees nodig het – my voorstel vir hierdie ou se geskenk is ‘n hemp!
alleman
4 December 2010 at 21:34
Genade, jy moes seker eers die spinnerakke afstof hier voor jy die ou hier kon neersit
‘n Mooie kerstyd vir jou ook!
Son
5 December 2010 at 18:09
[...] George – eendag op ‘n reëndag gaan ons nog daai Tequila drink. [...]
Vir almal in Blogland « Kouevuur
23 December 2010 at 16:20
Kon nie help om aan jou blog te dink toe ek hierdie sien nie:
http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Die-wereld-gaan-op-21-Mei-eindig-20110206
alleman
7 February 2011 at 14:48
Ai Alleman, those were the days. Ek sien met belangstelling uit na Mei 2011.
George Maru
7 February 2011 at 18:19