riviersonderend

Kalahari.net FAIL

with 2 comments

Uhm, ek glo nogal daarin dat mens in besigheid moet besef wat jy goed doen en daarop fokus. As jy bloot iets doen om iemand anders na te aap (sê maar Amazon.com), dan is jy nie besig om waarde toe te voeg nie, en kan jy jou besigheid waarskynlik eerder skade berokken.

Kalahari.net is duidelik nog besig om deur Recommendation Engines for Dummies se inhoudsopgawe te werk (kliek op die foto vir ‘n groter weergawe).

Written by George Maru

14 February 2010 at 8:51

Posted in sommer net

Tagged with , , ,

2 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Al wat meer suig as Kalahari.net… is hulle kompetisie.

    Theo

    25 February 2010 at 14:57

  2. Ek het vandag van loot.co.za gebruik gemaak op aanbeveling. Hulle is heelwat goedkoper (wel die boeke waarna ek gekyk het). Sal maar sien hoe die kliëntediens is.

    George Maru

    28 February 2010 at 20:02


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

Gravatar
WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.