riviersonderend

Dit kom! Dit kom!

with 4 comments

Goed, ek dink ek verdien eervolle vermelding dat ek tot op hede nog niks geskryf het oor die langverwagte nuwe Apple speelding wat weer eens ‘n industrie gaan transformeer nie. Mens kan egter net solank stilbly.

Na alle waarskynlikheid sal die nuwe iGuide / iSlate (of wat hulle dit ook mag noem) op 27 Januarie bekend gestel word.

Woohoo!

Die volk wag, Steve.

Written by George Maru

4 Januarie 2010 at 22:06

Posted in nuus

Tagged with

4 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Kanniewaggie!

    Dit gaan seker ook ‘n gatskop e-leser wees?

    Theo

    5 Januarie 2010 at 16:07

  2. Lyk soos Moses met die twee kliptafels…wonner net of hy ook die twee kliptafels gaan stukkend gooi wanneer Hy van die op 21 Mei 2011 van die “berg” af gaan kom.. 500 dae van vandag af.

    (Exo 34:1) Toe het die HERE aan Moses gesê: Kap vir jou twee kliptafels soos die eerstes; dan sal Ek op die tafels die woorde skrywe wat op die eerste tafels was, wat jy verbrysel het.

    Kan ook nie wag nie, nog ‘n “hulpmiddel” om die Message uit te dra oor die “face of the earth”

    johannes coetzee

    6 Januarie 2010 at 9:12

  3. Theo, ek hoop so!

    Johannes, waar was jy mens? Ek dog die wegraping was vroeg! :lol:

    George Maru

    12 Januarie 2010 at 19:02

  4. Nee nee, nie so gou….:lol:

    Was so rukkie daar in julle omgewing gewees gedurende die Desember vakansie.

    Mar dis nie lank… ons (Family Radio krygers) kom D.V. Aprilmaand weer wanneer ons Kaapstad en omgewing gaan “inval”…of “aanval”?!

    Hiers ‘n beriggie aangaande daardie Awesome Dag

    http://www.thedailymaverick.co.za/article/2010-01-11-doomsday-cult-expands-sa-africa-and-beyond

    The plot thickens…

    johannes

    13 Januarie 2010 at 9:34


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.