Comments on: Ich bin ein Afrikaner

By: alleman
Vergeet dit Andrew, ek het nie ‘n punt gemaak nie, maar ‘n vraag gestel.

By: Nicky
No surprises there.  Ek dink nie jy het ‘n idee wat jy is nie want jou psigose krap jou koppie te deurmekaar.

By: Nicky
Johannes, ek weet ek mors my asem, maar ek kan nie langer stilbly nie.  Jy is SO ongelooflik judgemental.  Die Bybel leer met dieselfde maatstaf waarmee jy meet sal jy gemeet word.  En haal maar sommer terselfdertyd daai Giant Sequioa-boom wat in jou oog sit uit voor jy enige verdere uitlatings maak.  En o ja, moenie die moeite doen om op my post te reageer nie, want ek kaan dit nie lees nie.  Ek wil nie langes my brein met jou nonsens besoedel nie, Mnr. Beterweterig.

By: johannes coetzee
Piesang

Ja en toe God die kerkstruktuur as institusie aan die einde van die kerk-era  op 21 Mei 1988 uitgespuug het sit nie net die Afrikaners in kerke op die kooptoe ook sonder God.

Wat sal ons hulle noem…

ASG

Afrikaners Sonder God

Ich bin ein ASG….nicht

By: Bertus Piesangverkoper
Afrikaner is maar ‘n baie fuzzy term – soos enige maatskaplike konstruk verander dit heeltyd van definisie. Ek gee nie regtig om of enigiemand my ‘n Afrikaner noem of nie. Maar as jy mooi deur die geskiedenis gaan, sal jy sien die idee dat alle Afrikaners altyd eenvormig vroom was, is maar ‘n skepping van die Christelik-Nasionale geskiedskrywers wat hulle op die verlede ingeskryf het. In die 19de eeu was die meerderheid Afrikaners nie kerklidmate nie. In die vroee 20ste eeu het die Afrikaanse kerke die meeste van hul tyd aan sektebestryding bestee omdat die spiritiste, teosowe, wederdopers, sabbatariers ens. soveel sukses onder die ou Boeremense gehad het. Dis maar vanaf die 1940′s dat gereformeerde vroomheid vanselfsprekend onder Afrikaners geword het … en toe herskryf hulle die geskiedenis.