Bravo NGK Kareedouw!

Hierdie berig op IOL verwys:

A gay music teacher and organist fired by a Pretoria NG Kerk has found work again, with a different branch of the same church in the Eastern Cape, according to Sunday’s Rapport.

Johan Strydom was approached by the NG Kerk in Kareedouw after its congregation and preacher, Dr Kobus Bohnen, learnt Strydom was living in Jeffreys Bay.

In September 2008 the Moreleta Park, Pretoria NG Kerk apologised to Strydom for unfairly discriminating against him by firing him when it learnt he was in a homosexual relationship. The High Court in Pretoria also ordered the church to pay him R87 000 in damages.

Wel gedaan aan die NG Kerk Kareedouw! En gelukwense vir Johan.

As ek nou ooit op daai trip na die Oos-Kaap gaan wat ek nou al jare beplan (en aanhoudend uitstel), gaan ek vir seker kerk toe. In Kareedouw.

6 Kommentaar »

  1. Nicky said

    Uiteindelik! ‘n Nuwe post. Wil jy nou meer. Dat dit die NGK is wat jou sover gekry het. Cheers Kareedouw!

    • martin Gunther said

      HUURLINGE EN DIE KLOKKE SE GESANG

      Sondag-oggend se luiende klokke,
      maak die sondaars wakker.
      Hulle harte is ysblokke,
      en loop hulle na ‘n doodsakker.

      Traag en sleepvoetig,
      loop die verlore skape nader;
      waar kassiere juig,
      en onkundiges vergader.

      Die huurling groet die gemeente -
      spreek almal salig klein en groot.
      Sy voorkoms is soos ‘n geraamte,
      en ruik na die dood.

      Met goed-geleerde woorde,
      en toegeskroeide gewete;
      beplan hy baie moorde,
      te midde van noodroepe en krete.

      Genade en barmhartigheid gemeente,
      begroet hy die kerk;
      mislei siele die soveelste maal,
      en is vir die verderf gemerk.

      Doen bietjie sonde, maar pasop,
      net nie te veel;
      vat maar ‘n lekker dop;
      dis tog net speel-speel.

      Pasop vir die radikaliste;
      hou balans in die hede.
      Vat nou hande met liberaliste,
      ons leef mos nou in vrede.

      Ons trek alles teen gays terug -
      Ons kritiek was oorbodig.
      Nou kan ons almal van verligting sug -
      Ons het julle geld so nodig.

      Onthou, net ons is reg,
      al die sektes is verkeerd.
      Hou aan op hierdie weg,
      dis mos lekker breed!

      Word nou sag gesus,
      almal kom uit die kas.
      Geniet ons kerk gerus,
      Rip van Winkel slaap nog vas.

      Martin Gunther

  2. maeree said

    kareedouw, van alle plekke.

    en ja, die oos-kaap is die res van die land ver vooruit. maar ons hou dit geheim.

  3. Emil said

    Revolusion begins with the misfits :wink:

  4. Nicky, hoe bedoel meneer dan nou?

    Maeree, so weggesteek onder die maatemmer?

    Emil, beweer jy Maeree is ‘n misfit?

  5. bierpens said

    uhm …. hoe dan anders of het daar boeke uit jou Bybel verdwyn?

RSS feed for comments on this post · TrackBack URI

Lewer Kommentaar