Comments on: Ek het my opinie oor die doodstraf verander

By: Emil
Geldige vrae, George (en Bib). Ek dink ek moet daarteen waak om ‘n outomaties-algemene moreel-etiese standpunt te handhaaf wat onder “normale” Westerse interpretasie geld. Maar aan die anderkant wil ek ook daarteen waak dat die teenoorgestelde lei tot ‘n verhewe mening van wat “Westers” is in vergeleke met “die Suid-Afrikaanse” situasie. Die teendeel hiervan is angswekkend, dat ons sekere “beskawings” as benede geformuleerde “Westerse” etiek beskou en sodoende weer die saad van onverdraagsaamheid ontkiem. Kolonialisme se tekortkominge was reeds ‘n les van hoe so ‘n beskouing ver in die geskiedenis vorentoe allerhande probleme skep.

En tog, daar is ‘n aantrekkingskrag in hierdie onderskeid, moet ek erken. Die meriete van elke saak sal moet bepaal – maar wie bepaal die meriete?

By: George Maru
Dankie vir julle kommentaar. Ek gaan weer hieroor skryf en dan van die geldige punte wat julle opper aanspreek.

By: boerinballingskap
Ek het bietjie weer gedink en wil graag my standpunt effe aanpas: Ek stem saam met George, maar tog het ek wel ‘n voorbehoud, nl: Ek weet nie of die doodstraf regverdig en oordeelkundig in SA sal toegepas kan word nie. Ons regstelsel en ondersoekvermoeens is sub-standaard en kan lei tot gruwelike foute…

Emil, my punt met die spoedboetes is juis dit: wie besluit wat is moreel-eties en waarop word hierdie besluit gefundeer? Dit geld vir die straf van alle misdade. Wie besluit op minimum en maksimum vonnisse en wat is hulle riglyn/e? Itv afskrikmiddel of nie: ek stem saam met George. Die feit of dit as afskrikmiddel dien of nie, is nie vir my ter sake nie. Tog, glo ek op die langtermyn dien dit as afskrikmiddel. Wat sou bv. gebeur as SA alle spoedbeperkings skielik afskaf of die maksimum boete verlaag na R10?

By: Emil
Bib, daai wat jy noem is net landsgrense. Maar … in die algemeen, seker dan. Eens op ‘n tyd was ons samelewing (met die doodstraf) tog ook as “moreel” beskou, deur God daargestel. George noem by my die Kairos dokument – ek stem met hom saam dat ons ‘n nuwe formulier moet optrek. Maar waar en hoe trek ons die grense.

Dalk is dit inderdaad moreel-eties dat sulke enorme boetes opgetrek word. Dit moet mos dien as afskrikmiddel teen spoed wat ewe-eens onskuldige lewens neem. Tog jaag mense steeds 135km/h in 100km/h sone – nie veel van ‘n afskrikmiddel nie, of nie?

By: boerinballingskap
Watter etiese of morele raamwerk se vir die owerhede dat jy ten minste R2 500 moet betaal as jy 135km/h in ‘n 100km/h sone gery het?