riviersonderend

80s Flashback: Total Eclipse of the Heart

with 8 comments

Good grief. Lawe my siel. Was daar al ooit ‘n beter dekade as die 80s? Ek is seker dat elke vervaardiger van haarprodukte met my sal saamstem. En laat ons nie vergeet die inkarnasie van cool nie: Miami Vice. 

Oh man.

Wat kan beter die tydgees van die 80s vasvang as Bonnie Tyler se video “Total Eclipse of the Heart” (wel die letterlike weergawe). Crazy hare, emo kids, dansende ninjas, die Macarena, Rocky, Eva Peron, duiwelbesete koorseuns, zombies, engele en mullets. Dit was die 80s.

En dit is Total Eclipse of the Heart in 2009:

Written by George Maru

2 Junie 2009 at 20:02

Posted in sommer net

Tagged with ,

8 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. :lol:

    boerinballingskap

    3 Junie 2009 at 14:24

  2. In st.6 het ‘n chick wat ‘n crush op my gehad het vir my ‘n liefdesbrief met ‘n gedig geskryf wat sy “self geskryf het”. Toe ek dit lees, toe is dit die lirieke van Total Eclipse of the Heart wat die meisie voorgegee het haar eie skepping is.

    Die piesangverkoper

    3 Junie 2009 at 16:32

  3. …die liefde bedek alles

    boerinballingskap

    4 Junie 2009 at 16:16

  4. Ek was in daardie jare al op Universiteit, maar ek onthou hierdie “song”.

    attie

    8 Junie 2009 at 6:55

  5. Dit laat my aan my eerste liefde dink. En ‘n speletjie genaamd Dokter, dokter.

    Emil

    9 Junie 2009 at 21:07

  6. “what the effing crap…” Love hierdie video!

    Ek’s miskien te jonk om die hele 80′s vibe te waardeer (eers in 81 gebore).

    netjane

    9 Junie 2009 at 21:12

  7. loooooove die 80′s,,,, ek het ook my hare geperm :)

    rosalindfranklin

    10 Junie 2009 at 17:12

  8. Skreeusnaaks! Ek is lief vir hierdie video!

    VerdantSF

    7 Maart 2010 at 1:00


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.