Comments on: Dit is oppad. Is jy gereed?

By: Ds Richard Spoormans
Hierdie Johannes vent wat so op alles braak wat die kerk doen begin nou een te veel raak . Johannes is kerkloos en in die woestyn van duisternis. Dis tyd om by die ware kerk aan te sluit en jou te laat doop. Jy kort ‘n wedergeboorte in die naam van Jesus .

By: Gehard
JOHANNES COETZEE. Ek wil by se van wanneer af se die mens die Vader voor, wanneer Hy mense gaan wegraap en nogal ‘n datum, die 21 Mei 2011 . Daar is geen skrif daar voor. Die hele bybel is in verborgenheid geskryf. NIEMAND SAL DIE VRDRUKKING VRY SPRING NIE. DIS WAT DIE WOORD JOU VERTEL. NOU WIL DIE MENS DIE VADER VERTEL WAT OM TE DOEN. Ek kan sien die mens ken nie die stem van die Vader nie, wat uit verborgenheid bestaan omdat hulle alles vleestelik wil beoordeel kom alles vir hulle deur raaisels.Hulle is soos klein kindertjies wat met melk gevoed word en nie met vaste spys nie daarom glo hulle aan ‘n letterlike wegraping en wederkoms. Hulle soek die sigbare dinge op wat tydelik is. Die Vader stel nie belang aan sigbare gebeurtenise nie, soos die wegraping,wederkom,opstanding,nagmaal,doop,sabbat dag ens. Dit is alles ding, wat bestem is om te vergaan. Die vleeslike mense bedink vleeslike dinge.

By: Gerhard
Daar is geen wegraping of wederkom wat gaan plaas vind nie. Die Bybel boek se dat niemand die verdrukking sal vry spring nie, ook nie die dood nie. Waar kom die mens daar aan. Gee my 2 tot 3 getuienise in die bybel dat daar ‘n wegraping kom en ‘n wederkoms. Die 1ste getuienis moet uit die Ou Testament voor kom.Bring julle teregwysings. Ek weet wat staan in die verborgenheid geskryf wat die wereld nie ken. Baie skrifte is verdraai en die mens kom dit nie eers agter, veral oor die wederkom,wegraping en opstanding is alles deur die Roomskatolieke kerk verdraai. Die bybel is nie die Woord maar ‘n samestelling van boeke.

By: johannes coetzee
Na die aanhoor van Leon van Nierop se resensie van hierdie fliek vanoggend op RSG is ek huiwerig om my geld op dit te gaan mors…nou sal ek maar wag en kyk of die nuuskierigheid in my gaan wen.

By: George Maru
Jy!

Neeeee!!!!