Archive for April 2009
Woohoo!!!
‘n Baie goeie vriend van my het uiteindelik begin blog!
Gaan lees ‘n bietjie hier wat hy alles oor die Soedan te skrywe het. As jy nog nooit van Kosti gehoor het nie, is dit nou die perfekte tyd om iets nuuts te leer.
Toe-toe, waarvoor wag jy nog?
(Dit is nou wel op Blogger, maar onthou, niemand is perfek nie!
)