Comments on: ‘n Nuwe begin II

By: johannes coetzee
Ja “Elohim” …. God of Gods (engels) of Gode. Wie kan tog ooit die God van die Bybel verstaan? die EK IS …. die Een wat tog DRIE is…. die DRIE wat terselfde tyd EEN is… Vader Seun en Gees

Die EEN wat ook WOORD is, die EEN wat die Bybel met soveel presiesheid kunstig gecraft het, elke jota en elke tittel daarvan. Die EK maar ook die ONS….

te grooot vir my klein verstand…?

By: George Maru
Emil, jy kan dit met Grieks ook doen: εαν τις γλωσις … (ek is te lui om nou in die Griekse Bybel te gaan kyk waar die aksente hoort, so dit is nie heeltemal korrek nie   Ek is nie seker hoe dit op Windows sal werk nie, maar die Mac het ‘n menu met spesiale karakters wat die Griekse, Hebreeuse, Arabiese alfabet insluit. Jy kan dan bloot die letters kies wat jy wil hê. Ek aanvaar dat daar so iets in Windows ook is. Op die Mac is dit onder die “Edit” menu.

By: Emil
Dit is ongelukkig hoe mense die teks interpreteer. Nou, ek sou bittergraag wil weet hoe jy die Hebreeuse teks skep. Kan jy dit met grieks ook doen?

By: George Maru
Johannes, interessant. Verwys jy na die gebruik van “Elohim” (אלהים)? Alhoewel dit die meervoud is, word dit tog gebruik met die enkelvoud vorm van werkwoorde, bv. ברא wat die 3de persoon enkelvoud is? Is jy nie nou besig om die teks te interpreteer om te meen wat dit nie doen nie?

By: johannes coetzee
Nee dit is nie ‘n nuwe wending nie, laat ek asvolg verduidelik.

Die woord “God” in die Bybel is by verskeie geleenthede (meer as 2200 keer) as meervoudig in die oorspronklike hebreeus geskryf. Ek is nie ‘n kenner van tale nie so dit is maar my eenvoudige manier om na die God van die Bybel soos dit in die oorspronklike tale geskywe is te verwys. Vir my bly dit steeds Een Godheid wat Vader, Seun en Heilige Gees is, maw God maar ook God(e) wat geen mens kan begryp of verstaan nie….!?

(Kol 2:9)  For in him dwelleth all the fulness of the Godhead bodily.

En dikwels verwys die Woord van God (die Bybel) na hierdie Godheid as “ons”… vandaar my gewoonte om soms die klem op die meervoudige vorm God(e) te plaas, afhangende van die konteks waarin dit in die Bybel aangewend word. So is dit die geval in die skeppingsverhaal in Genesis.

“In die begin het God(e) die hemel(e) en die aarde geskape”

Die woord hemel in Genesis 1:1 is ook meervoudig… naamlik hemele.

Genadiglik is die kerk-era iets van die verlede en hoef ek my nie maar te laat leer deur ‘n Godlose afvallige kerkinstelling nie maar alleenlik deur die God(e) van die Bybel….ook die Woord van God

Hoop dit maak sin…?