‘n Geloof sterf, massahisterie en paniek
Dominee Richard Cizik bedank uit die National Association of Evangelicals nadat hy in ‘n onderhoud gesê het dat sy posisie oor gay huwelike besig is om te verander. Massahisterie het gevolg.
Die wêreld se oudste monoteïstiese geloof is besig om uit te sterf. Zoroastrianisme het ‘n invloed gehad op die leerstellinge van Judaïsme, Islam en die Christendom.
Jon Qwelane word voor die Gelykheidshof gedaag vir sy homofobiese uitsprake.
Tydens ‘n diens by die Greater Grace Temple is daar gevra dat God self ingryp en die Amerikaanse motorindustrie red. 3 4×4 voertuie van Ford, Chrysler en General Motors is op die verhoog geparkeer. Weird.

Massapaniek het fundamentalistiese Christene beetgepak nadat hierdie storie in Newsweek verskyn het: The Religious Case for Gay Marriage.
Hierdie week se aanhaling, is met die komplimente van Pastoor Steve Kern:
We have to get rid of that and start curing those sinners. It’s past time that this nation stopped placating sin and start putting them in education programs. Courts can force drug offenders into treatment centers and violent people into anger management. There’s no reason our courts can’t do that with homos.
Hi George, I clearly remember reading Jon Qwelane’ letter at News24.com. All I could muster at the time was: ‘You poor thing, if only you knew what a fool you have just made of yourself.’
The requested intervention of supernatural powers to save the USA motorcar manufacturing industry is really funny. Bwahaha … *wiping tears away*
You must read Joh’ latest post entitled “Bad stuff happens when God is at a long movie“ at http://skalkskryf.wordpress.com/
Andrew
14 December 2008 at 13:26
Die wereld het mal geword. Nee, korreksie, die wereld het ‘n sirkus geword en ek weet nie wie is die grootste nar nie.
Pastoor Steve Kern het in die Middel-Eeue vasgehaak met sy belaglike uitsprake. Ek is verbaas hy het nie die brandstapel voorgestel nie
Hoe kan enige iemand nog sulke uitsprake publiseer!!!
Sonkind
14 December 2008 at 20:56
Ek kan net sug oor die bygelowige snert! Massahisterie, inderdaad. Maar net nog voorbeelde van gosdienstige onverdraagsaamheid.
Die wêreld het die klits kwytgeraak – dalk is ‘n bonatuurlike ingryping genoodsaak
Emil
14 December 2008 at 22:32
ek gaan maar copy en later lees, my brein is nou ‘n blank
xxxx
lovies ammy
waterstroom
15 December 2008 at 16:27
Andrew, I guess it is now a question of what would Jesus drive?
Sonkind en Emil, BAIE mense dink soos die liewe pastoor.
Ammy, ken daai gevoel!
George Maru
16 December 2008 at 19:00
lollercoaster @ 4×4′s
Johan Swarts
16 December 2008 at 19:03
argh! hoekom het ek so lank laas hier gelees? whyyyy? whyyyy?
mea culpa. mea culpa maxima.
maeree
6 Januarie 2009 at 9:22
Ek neem kennis van die skuldbelydenis.
George Maru
6 Januarie 2009 at 19:49