Comments on: Hoekom geloof irrelevant raak

By: George Maru
Flippiefanus, ek weet nie of dit moontlik is om ‘n Bybelversie hier te plaas wat Johannes nie reeds gedoen het nie. Ek sal nie verbaas wees as hierdie blog die meeste Bybelversies in die ganse Afrikaanse blogwêreld bevat nie.

By: flippiefanus
Johan ek is nie seker of ek verstaan in watter konteks jy die vraag vra nie, maar ek neem aan jy verwys na ‘n persoonlike verhouding met God. Ek weet ook nie of dit in soveel woorde iewers in die Bybel genoem word nie, maar dit is tog redelik duidelik as jy na die hele Bybel in konteks kyk dat dit geimpliseer word.

Soos met enige persoonlike verhouding is kommunikasie van sleutel belang in ‘n mens se verhouding met God en dan kom dit dus neer op gebed. Hieroor word daar baie gepraat in die Bybel. Jy vra my nou vir ‘n voorbeeld wat dus implseer jy wil he ek moet nou hier op George se woernaal Bybel versies aanhaal. Weet nie of hy so baie daarvan gaan hou nie, maar ek sal jou darem ‘n verwysing gee: gaan lees Fil 4 vers 6 en 7.

By: rosalindfranklin
Mites die setel van soveel geloof in die onbewysbare…

By: Johan Swarts
FF – die hele “persoonlike verhouding” storie is later deur die kerk self ontwikkel. ek vind dit nie in die bybel nie – kan jy dalk vir my voorbeelde daarvan gee? (ek vra nie om jou gat te krap nie. jy weet mos nou al.)

By: johannes coetzee
Hugo

William Miller het (duidelik) nie in die “volheid van die tyd” (of die “tyd van die einde” soos deur die God van die Bybel bepaal) geleef nie. Wat hy wel besef het is dat hierdie verborgenhede in die Bybel verskuil is.

Wat hy egter nie besef het nie was dat dit nog nie die “tyd van die einde” soos deur Daniel (en ander profete van die Bybel) gesien is, was nie. Die feit dat hulle later erken het dat hulle ‘n fout gemaak het gee my sommer baie meer respek vir hulle. Dis immers ‘n karaktereienskap wat jy nie sommer by vandag se “manne van naam” (vandag se kerkleiers) kry nie. Dit is dan ook sekerlik vir daardie rede waarom God hom (en andere) nie toegelaat het om ‘n wêreldwye gehoor (uit elke volk en taal en nasie en stam) soos wat dit vandag met Family Radio die geval is, te hê nie.

Hugo soos wat dit die geval was met die Joodse kerkleiers in die dae van Jesus (met Sy eerste koms ), is die Bybel baie duidelik dat hierdie eindtydboodskap van die tweede koms van die Messias (ook uit die Woord van God, soos vervat in die Bybel) netso min deur die christene van vandag geglo sal word. Hulle (die meerderheid christene ) trust hulle kerke en kerkstrukture en hulle dominees, pastore, vaders, rabbis, predikante se teachings meer as dit wat in die Bybel “geskrywe staan”, bloot ook omdat hulle nie die Bybel lees nie…. en dit is ‘n feit. Flippiefanus dink nie so nie (hy dink die meeste christene lees die Bybel) dis ondermeer een van die vele punte waaroor ek en hy met mekaar verskil.

Terwyl alles dus “geskrywe” staan sal die ongeloof van diegene aan wie die Evangelie toevertrou was ook hulle ondergang beteken. Die skrifgeleerdes in die dae van Jesus het nie gepractice wat hulle gepreach het nie.(Mat 23:1)  Toe het Jesus die skare en sy dissipels toegespreek

(Mat 23:2)  en gesê: Die skrifgeleerdes en die Fariseërs sit op die stoel van Moses.

(Mat 23:3)  Alles wat hulle dan vir julle mag sê om te onderhou, onderhou en doen dit; maar volgens hulle werke moet julle nie doen nie, want hulle praat en doen nie.

(Mat 23:4)  Want hulle bind pakke saam wat swaar en moeilik is om te dra, en sit dit op die skouers van die mense, maar self wil hulle dit nie met hulle vinger verroer nie.

Die kerkleiers van vandag is niks anders as die skrifgeleerdes van 2000jaar gelede nie…

(Mat 23:15)  Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle trek rond oor see en land om een bekeerling te maak; en as hy dit geword het, maak julle hom ‘n kind van die hel, twee maal erger as julle self.

Hoeveel keer moet ‘n donkie sy kop stamp voordat hy begin luister…? En die mens is meer as ‘n donkie.

Flippie … bileam se donkie het lyk my meer “kennis en geloof” gehad as sommige profete…? Hy het immers agtergekom dat God in sy pad staan…! Vir hom (die donkie) was geloof immers irrelevant…?!