Is dit die awakening waarna jy twee posts ondertoe verwys het? Want dit sal vir my nogal ‘n interessante gedagte wees – ek sien party websites verwys die laaste ruk na die anti-H8 betogings in die VSA as ‘n “awakening”. En as mens dit aan die Boeddha se ontwaking sou koppel, dan sou mens seker by implikasie sê dat ‘n ontwaking mens betrokke maak by sosiale verbetering en betrokkenheid, eerder as iets anderwêrelds.
Once
johannes coetzee
17 November 2008 at 10:22
Goeie doel.
Emil
17 November 2008 at 15:51
Is dit die awakening waarna jy twee posts ondertoe verwys het? Want dit sal vir my nogal ‘n interessante gedagte wees – ek sien party websites verwys die laaste ruk na die anti-H8 betogings in die VSA as ‘n “awakening”. En as mens dit aan die Boeddha se ontwaking sou koppel, dan sou mens seker by implikasie sê dat ‘n ontwaking mens betrokke maak by sosiale verbetering en betrokkenheid, eerder as iets anderwêrelds.
Die piesangverkoper
19 November 2008 at 12:24
Ha ha, Johannes.
Stem, Emil.
Piesangverkoper, nee nie dit is toevallig, maar daar is seker ‘n verband.
Ek dink dit sal inderdaad ‘n awakening wees as mense begin ophou fokus op ‘n sogenaamde anderwêreldse realiteit.
Die awakening was eintlik meer ‘n persoonlike verwysing, wat ook op die einde van ‘n era dui.
George Maru
20 November 2008 at 21:03