riviersonderend

Die inskrywing wat toe nie was nie

with 3 comments

Vroeër die week het ek genoem dat ek iets oor die verkiesing van Obama wil skryf. Ek het van plan verander en sal volstaan met drie opmerkings:

1) Obama is darem nie McBush nie.

2) Obama is wel ‘n politikus.

Written by George Maru

9 November 2008 at 7:31

Posted in nuus

3 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Ek sal twee raaie probeer oor hoekom jy van plan verander het:
    1. Rahm Emanuel

    alleman

    9 November 2008 at 10:39

  2. Hi, Alleman, nee ek dink dit moet jou tweede raaiskoot wees. ;)

    Ek is so gatvol en kwaad op die oomblik. Gegewe die bigger picture, dink ek ‘n positiewe inskrywing is op die oomblik uiters onvanpas. En om te skryf wat ek op die oomblik voel, wel ek sal waarskynlik baie spyt wees daaroor oor 2 weke.

    George Maru

    9 November 2008 at 14:09

  3. Obama is darem ook nie (heeltemal) swart of wit* nie…!

    *jammer ek moes besluit watter kleur om eerste te noem … sjoe … dit was ‘n moeilike besluit…! Nou weet ek hoe die amerikaanse stemmers moes gevoel het…!

    johannes coetzee

    10 November 2008 at 10:20


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.