riviersonderend

Archive for November 6th, 2008

‘n Vraag wat ‘n antwoord verdien

with one comment

Na aanleiding van Obama se verkiesing as Amerikaanse president, vra Johan Swarts of al die bohaai geregverdig is. Reageer mense nie voortydig op leë retoriek nie?

Ek dink dit is ‘n vraag wat ‘n antwoord verdien en sal graag ‘n opinie daaroor waag. Maar dit gaan effe dol op die oomblik, so ek gaan bietjie daaroor dink en sal teen die naweek iets skryf: Enduring Hope.

Ek weet die blog is Afrikaans, maar sal graag hierdie spesifieke inskrywing in Engels maak. Vergeef my maar!

Intussen, klou vas, die naweek is amper hier!

Written by George Maru

6 November 2008 at 8:21

Posted in nuus

Tagged with , ,

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.