Comments on: “Ken ek vir Jesus?” vra ‘n man op die stoep

By: johannes coetzee
Andrew soos jy hopelik in my post agter kon kom stenig en niemand nie, ek durf nie van die spieel af wegkyk na die lewe van iemand anders nie….!

Ons lewens is almal ‘n oopboek voor die God(e) van die Bybel… Hy weet alles en Hy weet wat reg en regverdig is. So…. ek laat oordeel en veroordeling van die individu aan Hom oor.

By: Andrew
Hallo Johannes,

Jammer dat ek nou eers jou komentaar lees.  Die laaste twee dae het ek so bietjie rond gespring van een blog na die ander en het besluit om jou lang komentaar later te lees.

Ek is nie gay nie maar my bure is.  As jy besluit om hulle te stenig soos die Bybel verklaar moet jy maar jou eie klippe saam bring asseblief.  Daar le^ nie baie rond in ons buurt nie.

By: johannes coetzee
Sjoe jammer vir al die sinbou en ander taalfoute in my post, ek sien nou eers hoe baie daar is, sal volgende keer poog om beter te doen. Dit gebeur as ‘n mens sommer so uit die heup skiet…!

By: johannes coetzee
George/Andrew

George jy is halpad korrek. Ek sal eers poog om dit wat die Bybel verklaar in my eie woorde verwoord.

Volgens die Bybel is alle alle mense na die sondeval (van Adam en Eva) in die moeilikheid by die God(e) van  die Bybel. Die Skrif is duidelik dat die loon van die sonde die dood is. Die dood waarna hier verwys word is wys nie alleen heen na die doodgaan van die fisiese vleeslike mens nie maar wys ook heen na die geestelike doodgaan van die mens. Ek weet vir George is daar nie so iets soos sonde nie, hy noem dit “booshede” as ek uit van sy vorige gesprekke met my korrek onthou.

Volgens die Bybel was Adam en Eva volmaak na die beeld van God geskape en was hulle volmaak “een” met die God(e) van die Bybel en dus sonder sonde (booshede). Inteendeel hulle kon geensins onderskei tussen “goed en kwaad”….! Nadat Adam en Eva gesondig het deur aan Sy bevel(e)ongehoorsaam, het ou Adam eers op ouderdom 930jaar gesterf. Die vraag is dus wat het nou eintlik met hom (en Eva) gebeur nadat hy gesondig het, want hy het duidelik nie fisies gesterwe nie…?(die ou slang was dus reg… haha) Alhoewel hulle deur die God(e) van die Bybel geskape is om soos God ewig te lewe het hulle nie onmiddelik fisies gesterwe nie, maar het onmiddelik geestelik gesproke doodgegaan omdat hulle die God(e) van die Bybel as bron van krag verloor het. Hulle het geestelik gesproke gesterf, in hulle gees/siel was hulle so dood soos ‘n groot moderne stad wat sonder krag is wanneer die “main switch” afgeskakel word(hierdie stad kan met die mees moderne bio-elekto-meganiese tegnologiese toerusting toegerus wees, maar is useless as dit sonder krag is…) Behalwe as iemand weer daardie “Bron van Krag” terugkry sou adams en die evas (die mens) wat uit Adam en Eva se lendene gebore sou word vir die daaropvolgende ongeveer 13000jaar sonder die God(e) van die Bybel as hulle “bron van krag” moes klaar kom.

Waarom die God(e) van die Bybel nie maar voorbegin het nie bly vir my steeds ‘n mystery…? As ek as mens enige inspraak in die raadsbesluit van die God(e) van die Bybel kon gehad het sou ek heelwaarskynlik aanbeveel het: “drop hierdie rebelle en begin voor….!” Maar omdat die God(e) van die Bybel van beter geweet en volmaak is het Hy anders besluit. Ek respekteer en aanvaar us Hulle besluit om voor te gaan ooreenkomstig die Eed wat Hulle teenoor Hulself gesweer het….! Maar dis ‘n heel ander onderwerp…!

Welke sondes die mens (ook gays want hulle is ook mense… al word hulle selfs deur hulself as uitsonderings gesien) dus aan skuldig is (ooreenkomstig die defenisie wat deur die God(e) van die Bybel in Sy Woord, die Bybel uitgespel het) het hy die(ewige) hulle is aan “corruption” onderhewig. Die mens se probleem is dat hy nie saamstem met die gesag van die God(e) van die Bybel nie.

Die gay issue is niks anders as die egskeiding issue of die hoerery issue of welke ander issues wat deur die Bybel as sonde gesien word nie, en is maar net ‘n gerieflike weerlig afleier om die aandag weg te lei van die real issue naamlik die feit dat die mens aan sonde skuldig is.

Laat hom wat geen sonde het nie die eerste klip gooi.

As mens durf ek nie waag om van die spieel af weg te kyk na ander ouens se ewe sondige lewens nie….! Dis die God(e) van die Bybel se besigheid….!

My persoonlik siening…. ja wel ek stem saam met dit wat die Bybel verklaar…!

By: George Maru
Andrew ek kan help. Ek dink Johannes het hom al daaroor uitgelaat op die blog. Min of meer: uit die aard van die saak dink God dat dit ‘n baie slegte idee is. Maar Johannes is die gays darem effe genadig. Hulle gaan nie vir altyd brand nie, maar ge-annihilate word. (Reg Johannes?) So it’s all good.

Die Bybel aan die anderkant meen dat gays gestenig moet word en dat hulle deur demone besete is en die werk van die Satan op aarde doen. Hulle sal vir ewig band in die hel. Saam met die feministe en die ander 87.9% van die aarde se bevolking.