riviersonderend

Tussen die liefde en die leegte

with one comment

Stef Bos het dit geskryf. Hier sing Amanda Strydom dit.

Ek is my lewe lank op reis
Ek volg die weë van die twijfel
Ek soek na wat ek nooit sal vind nie
Want ek wil dwarsdeur die dood heen sing
Ek wil probeer om iets te maak
Ek wil nie breek nie, ek wil nie haat nie
maar op soek na mooi woorde
het die liefde my verloor

Written by George Maru

21 Oktober 2008 at 21:46

Posted in musiek

Tagged with ,

Een Reaksie

Subscribe to comments with RSS.

  1. Baie, baie mooi!

    boerinballingskap

    22 Oktober 2008 at 15:09


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

Gravatar
WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.