Geluk Zille!
Die burgemeester van Kaapstad, Helen Zille, is aangewys as 2008 se burgemeester van die jaar. Sy is eenparig verkies vir die internasionale City Mayors toekenning. Diegene wat vir haar gestem het, plaas haar in dieselfde kategorie as Nelson Mandela en Desmond Tutu en meen dat sy ‘n broodnodige rolmodel vir Suid-Afrikaners is.
Meer inligting hier beskikbaar.

yup, ek het ‘n sms van news24 gister gekry met die blye tyding. goeie tye abounds.
Johan Swarts
15 Oktober 2008 at 1:55
Ter wille
van Zille
(my kortste comment ooit)
johannes coetzee
16 Oktober 2008 at 10:11
Ek hou van Zille, maar sy het my nou die dag baie die moer in gemaak toe sy my water afsny omdat ek agter was met my ‘rates & taxes’.
Andrew
17 Oktober 2008 at 17:56
lol @ johannes coetzee
Johan Swarts
23 Oktober 2008 at 17:06