riviersonderend

Geluk Connecticut!

with 2 comments

Waar in die wêreld is Connecticut? Dit is ‘n Amerikaanse staat langs New York. Connecticut het gister die derde staat in Amerika geword waar gelyke regte vir gays ‘n werklikheid geword het, toe die hooggeregshof besluit het dat gays die reg het om te mag trou. Connecticut volg in die voetspore van Massachusetts, Kalifornië en lande soos Nederland, België, Spanje, Noorweë, Kanada en Suid-Afrika.

Terselfdertyd het Portugal, waar die Katolieke kerk nog invloed het, daarteen gestem. Oh wel, mens kan vooruitgang nie vir altyd stuit nie. Intussen, ‘n liedjie vir al die Portugese wat nog bang is vir die kerk:

;)

Written by George Maru

11 Oktober 2008 at 8:41

Posted in gay regte, musiek, nuus

Tagged with

2 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Ek se ook geluk Connecticut. Hoekom is so baie mense nog gekant teen gays? Ek verstaan dit nie.

    Andrew

    11 Oktober 2008 at 12:37

  2. Jip geluk seg ek ook!

    rosalindfranklin

    17 Oktober 2008 at 15:42


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

Gravatar
WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.