Wil nou nie namens my “boerevolk” in ballingskap praat nie, maar ek kon dit nie verhelp om op Zuit se oproep te antwoord nie. As ‘n boer heeldag net “skrefies ogies” sien sal selfs PW vir enige boer begin “hot” lyk…!
Neil, ek weier om oor Zuma te praat. Dit is te depressing.
Johannes, ek is so bly jy het jouself gekorrigeer. Anders sou ek ‘n hele inskrywing daaraan moes wy om jou op die dwaasheid van jou woorde te wys met behulp van audio-visuele hulpmiddels.
Maeree & Boer, julle is beide buite orde. Ons bespreek politiek hier, nie ‘n skoonheidskompetisie nie.
Jy moet darem een ding erken: Palin is strate mooier!
boerinballingskap
12 September 2008 at 14:49
Maakit ‘n dubble…!
johannes coetzee
12 September 2008 at 14:49
Sy is glo “skepties” oor klimaatsonverandering. Dit is wat ek ongesonde skeptisisme noem…
rosalindfranklin
12 September 2008 at 15:59
Ek verstaan regtig nie die “Sarah Palin is hot” gerugte nie. Mense wat dink sy is hot moet meer uitkom, regtig.
Pienk Zuit
12 September 2008 at 22:54
George Maru
14 September 2008 at 17:47
wel ons tv nuus is net Zuma bedonnerd…maar laas toe ek gehoor het vat Houston erg hou..
Neil Kroese
14 September 2008 at 20:46
Wil nou nie namens my “boerevolk” in ballingskap praat nie, maar ek kon dit nie verhelp om op Zuit se oproep te antwoord nie. As ‘n boer heeldag net “skrefies ogies” sien sal selfs PW vir enige boer begin “hot” lyk…!
johannes coetzee
15 September 2008 at 10:31
Johannes, die skrefies-ogies is HOT…glo my…BAIE meer so as Palin.
boerinballingskap
15 September 2008 at 11:52
Ek kan glo jou b(r)oer, ek glo jou…!
johannes coetzee
15 September 2008 at 12:04
ek dink obama is sexy
aangesien dit blykbaar saak maak
maeree
15 September 2008 at 14:16
Neil, ek weier om oor Zuma te praat. Dit is te depressing.
Johannes, ek is so bly jy het jouself gekorrigeer. Anders sou ek ‘n hele inskrywing daaraan moes wy om jou op die dwaasheid van jou woorde te wys met behulp van audio-visuele hulpmiddels.
Maeree & Boer, julle is beide buite orde. Ons bespreek politiek hier, nie ‘n skoonheidskompetisie nie.
George Maru
16 September 2008 at 19:05
Het jy dan “top secret” files van PW…?
Sit dit aan! Sit die aan!
johannes coetzee
17 September 2008 at 10:25
lolllll
Johan Swarts
19 September 2008 at 13:40
Nogal ‘n goeie…ek was nooit ‘n “fan”van PW.
tooi de vry
20 September 2008 at 19:37