riviersonderend

Geluk Kaapstad!

with 5 comments

Kaapstad verskyn as die derde duurste eiendom op die nuwe Wêreld Monopoly bordspel. Die volledige lys van die 22 stede wat gekies is, is as volg:

* Dark Blue: Montreal, Canada; Riga, Latvia
* Green: Cape Town, South Africa; Belgrade, Serbia; Paris, France
* Yellow: Jerusalem, Israel; Hong Kong, China; Beijing, China
* Red: London, England; New York, USA; Sydney, Australia
* Orange: Vancouver, Canada; Shanghai, China; Rome, Italy
* Magenta: Toronto, Canada; Kyiv (Kiev),Ukraine; Istanbul, Turkey
* Light Blue: Athens, Greece; Barcelona, Spain; Tokyo, Japan
* Brown: Taipei, Taiwan; Gdynia, Poland

Written by George Maru

20 Augustus 2008 at 7:26

Posted in algemeen

5 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. lus raak ek nou vir monopoly speel..

    jana

    20 Augustus 2008 at 9:20

  2. So Nick Marais se campaign het toe wragtag gewerk.

    Pienk Zuit

    20 Augustus 2008 at 9:28

  3. Jana, ek het Maart weer Monopoly gespeel vir die eerste keer in ‘n baie lang tyd. Mens vergeet hoe lekker is dit.

    Zuit, ek dink hulle moet dan ‘n straat na hom vernoem, terwyl hulle nou besig is.

    George Maru

    21 Augustus 2008 at 7:24

  4. Ek het ‘n voëltjie hoor fluit dat Cleudo nou ‘n eg suid-afrikaanse bordspel is, al die “suspects”, al die “moordwapens” en al die “kamers” waarin al die moorde gepleeg word is hier…!

    Shakespear se the Tempest “the hell is empty and all the devils are here”

    Vandag is 21 Augustus, 33 maande vanaf 21 Mei 2011, die dag waarop die skeiding tussen die kaf en die koring finaliteit gaan bereik!

    Hiers ‘n intressante youtube link wat hieroor handel, dit lyk my dinge is besig om soos varkmasels te begin uitslaan..

    http://www.youtube.com/watch?v=HnCnivyT75k&feature=related

    Ek sien alreeds ‘n klomp “bangkrot monopoly boedels” die groot “auction” is op hande, ek wens soms dat als maar net ‘n “game” was…!

    2011-groete

    johannes coetzee

    21 Augustus 2008 at 14:48

  5. Riga, Latvia? Waardehel is Riga, Latvia?

    Theo

    27 Augustus 2008 at 22:56


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

Gravatar
WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.