Comments on: Hier mag jy nie doodgaan nie

By: George Maru
Rosalind, al die ander diere op die eilande, voëls inkluis, word beskerm. Hulle voel nogals ernstig oor hulle omgewing daar lyk dit my.

Nee, Sonkind, jy sal doodgaan daar en jy mag nie.

Kaalvoetinireen, ek is self nie mal oor TV op vakansie nie (nou nie dat ek in elk geval TV kyk as ek nie op vakansie is nie), maar verskillende goed werk seker maar vir verskillende mense.

By: kaalvoetinireen
Ek sal ook nie oorleef sonder die son vir so lank nie!  Son, weet jy wat is die ergste??? Mense wat hull skottels en TV’s saamvat op vakansie!!! Dis om van naar te word!  Dis die laaste plek waar ek wil TV kyk…dan haal mens inop jou leeswerk en spandeer ure op die strand!

By: Sonkind
Ek het net begin dink ek sal in daai dorpie wil gaan bly, toe lees ek daar is geen son tussen Oktober en Februarie nie

Rooskind, ek wonder altyd oor mense wat nie in hul huis kan wees sonder dat die TV of radio aan is nie. Vir my is stilte soms die beste ding en daar gaan dae verby dat ek nie my motor se radio aansit nie, al is ek tog baie lief vir musiek.

By: rosalindfranklin
Wonderlik, die regulasie dat jy nie ‘n ysbeer mag doodmaak nie. Ek wens ons kan dit uitbrei na ander spesies en plekke.

Dankie vir die gedagtes van die week: Ek hou van “solitude”, daarom het ek nie ‘n radio in my motor nie.