Verf die wêreld oranje!
O ja!
O ja!
Eers word die land wat nie sy stede se rommel kan verwyder nie, onseremonieël 3 – 0 afgeransel.
Gisteraand was dit die slakvreters se beurt. 4 – 1. In die woorde van die Franse afrigter, Raymond Domenech: “Dit maak regtig seer.”



Hup Holland Huo!
Ek deel jou opgewondendheid oor Nederland se ongelooflike spel!
boerinballingskap
15 Junie 2008 at 10:45
Boer, ek hoop hulle wen.
George Maru
15 Junie 2008 at 13:32
Vanavond tegen de Russen. Mis ‘t niet!
Groetjes.
Gompie
21 Junie 2008 at 17:28
Gompie, tragies! Werklik tragies!
George Maru
22 Junie 2008 at 9:29
Ek moet se die Russe was uitstekend.
boerinballingskap
22 Junie 2008 at 15:22