In 1942 skryf Dietrich Bonhoeffer die volgende:
We have been silent witnesses of evil deeds; we have been drenched by many storms; we have learnt the arts of equivocation and pretence; experience has made us suspicious of others and kept us from being truthful and open; intolerable conflicts have worn us down and even made us cynical. Are we still of any use?
netjane said
The more things change the more they stay the same?
sonkind said
‘n Vraag wat ek deesdae te gereeld vir myself afvra. Ek wens deesdae te veel daar was ‘n ander planeet waar menslike lewe moontlik was, maar wat net ek van geweet het. Ek wil nie so voel nie.
kaalvoetinireen said
Ek wonder partydae self…
johannes coetzee said
Sonkind
Daardie “nuwe hemele en nuwe aarde” is vandag (21 Mei 2011) presies 3jaar van ons af weg.
(2Co 2:15) Want ons is ‘n aangename geur van Christus tot eer van God onder die wat gered word en onder die wat verlore gaan;
(2Co 2:16) vir die laaste ‘n reuk van die dood tot die dood, maar vir die eerste ‘n reuk van die lewe tot die lewe. En wie is tot hierdie dinge bekwaam?
maeree said
en is bonhoeffer nie doodgemaak vir sy pogings om ‘n verskil te maak nie?