Comments on: O ja! O ja! O ja!

By: George Maru
Kaalvoet, ek het nie geweet dit was hulle naam eers nie? Dankie vir die inligting.

Amanda, hulle almal se moere. Maar ek stem saam met die artikel wat in Time verskyn het. Maak nie saak wat in die verkiesing gebeur nie, die klok kan nie teruggedraai word nie. Hoogstens tydelik.

By: amanda
Moenie te vinnig opgewonde raak oor die besluit van die hoer hof in Kalifornie.  ‘n Konserwatiewe groep is besig om handtekeninge te verkry, ten einde ‘n “amendment vote” op die November stembriewe te kry.  Alle aanduidings is dat hulle genoeg stemme sal he teen die sperdatum van middel Junie.  As hulle genoeg handtekeninge het, sal die Kaliforniese kiesers gevra word in November om te stem of die “state constitution” moet verander word wat sal beteken dat “gay” huwelike weer onwettig verklaar sal word.  Die LA Times het in die week ‘n “poll” gedoen en gevind dat mense in Kalifornie bykans eweredig verdeel is in hulle ondersteuning vir en teen “gay” huwelike. Wat wel interessant gaan wees is dat die November stemming vir die “amendment” saamval met die presidents verkiesing.

By: kaalvoetinireen
Absolute stunning song!!! Daar is ook ‘n paar songs wat my na aan die hart le op van hul eerste albums toe hul nog as “Saron Gas” bekend gestaan het…

By: sonkind
Die son trek haar kop onder die komberse in en gaan nie weer uitkom voor Oktober nie. Winter is aaaaklig!!! Maeree, kom ons ruil!

By: netjane
Lekker song! Ons het ‘n voorskou van Lente hier gehad en toe verdwyn dit oornag, weer terug na temperature van om en by 8 grade – so ek het ook nou sommer weer die winter blues.