riviersonderend

En seën vir Vodacom in Afrika

with 15 comments

Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe! Dit kom Suid-Afrika toe!

Written by George Maru

6 Mei 2008 at 21:30

Posted in nuus

Tagged with , ,

15 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. ‘n Kollega van my het een aangeskaf via sy ouboet in London. Hy het my die vol begeleide toer gegee laas naweek toe hulle hier in Gangsta’s Paradise was. Al wat ek vir kersfees wil hê . . .

    Jaco

    7 Mei 2008 at 1:39

  2. ‘n Pel hier in Swede het een gekoop omdat sy meisie sy hart gebreek het – ek dink die foon wen loshande!

    Ek raak nie gewoonlik opgewonde oor tegnologie nie, but I want one!!!!!

    netjane

    7 Mei 2008 at 9:47

  3. Ek dink even ek sal daai een verstaan. Ek het al meer as ‘n jaar lank ‘n sekere selfoon en het nog nie ‘n clue hoe om op die internet in te gaan nie… :lol:

    Anoniem

    7 Mei 2008 at 11:29

  4. Ek is nie anonymous nie, daai vorige een was my comment. WordPress het weer tandpyn… :roll:

    Pikkelik se Blik

    7 Mei 2008 at 11:30

  5. uiteindelik…

    Wipneus!

    7 Mei 2008 at 12:58

  6. wat se ding is dit…?

    johannes coetzee

    7 Mei 2008 at 15:32

  7. Ek is jammer maar nou gaan uit die bus val. Dit is baie wonderlike uitvindsel en lyk vreeslik “sexy”, maar ek soek nie een nie. Deesdae se fone kan alles doen behalwe bel.

    Rustig

    7 Mei 2008 at 15:45

  8. Ag nee….wat is dit?? Wat nou? Gaan ek nou al weer agter wees en weer moet leer hoe ‘n nuwe ding werk? Dit gaan my nou weer dae neem, weke, moontlik maande om by te kom en die bus te vang. Ag fok. Ek verstaan nou eers youtube/boobtube/abode/oorfone/dstv en ‘n faksmasjien.

    Dit voel of ek net water trap.

    rosalindfranklin

    7 Mei 2008 at 17:22

  9. :lol: @ Rosa. Die nuwe ding werk baie maklik eintlik – dis wat dit so cool maak!

    netjane

    7 Mei 2008 at 17:27

  10. Johannes en Rosalind, get with the program!!

    Rustig, ek modereer jou sommer. :lol:

    George Maru

    7 Mei 2008 at 19:34

  11. LOL…ag nou moet ek nog ‘n program koop ook?

    rosalindfranklin

    7 Mei 2008 at 20:25

  12. Briljant!Briljant!Briljant!Briljant!Briljant!Briljant!Briljant!Briljant!Briljant!Briljant!Briljant!Briljant!Briljant!Briljant!Briljant!Briljant!Briljant!Briljant!Briljant!

    hehehehe…

    Johan Swarts

    8 Mei 2008 at 12:09

  13. sien?! sien?! sien?! dis hoekom ek ‘n jaar terug my nommer na vodacom laat port het!

    maeree

    15 Mei 2008 at 18:59

  14. Maeree, ek is so bly dat jy en Johan my opgewondenheid deel.

    George Maru

    15 Mei 2008 at 22:01

  15. Ek sukkel nog bietjie om agter te kom waaroor die opgewondenheid is. Ek wens daar was ‘n manier dat mens sulke goed vir ‘n tyd in die hande kan kry om te kyk hoe dit werk, sonder om een te koop.

    mykopop

    29 Junie 2008 at 12:59


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

Gravatar
WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.