riviersonderend

Archive for April 26th, 2008

Kan nie wag nie

leave a comment »

Ek kan nie wag vir hierdie fliek nie. Ek het heel toevallig die eerste fliek, Harold & Kumar Go to White Castle gesien. Wat ‘n aangename verrassing! Die opvolg beloof om net so snaaks en skerp te wees.

Written by George Maru

26 April 2008 at 9:07

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.