with 9 comments
Written by George Maru
7 April 2008 at 23:01
Posted in musiek
Tagged with i grieve, peter gabriel
Subscribe to comments with RSS.
Stunning song met ‘n stunning liriek.
“it’s just the car that we ride in a home we reside in the face that we hide in the way we are tied in”
Dit laat my altyd aan die verganklikheid van die mens dink…
Nico
8 April 2008 at 7:45
*sug* net wat ek nodig het vandag!!!
platterfuss
8 April 2008 at 12:51
Dis baie, baie mooi…
Pikkelik
9 April 2008 at 15:11
Ai frok, ek kan nie die goed sien nie – die “buffering” vat vir ewig! Nee, ek het nie ADSL nie!!!
René
10 April 2008 at 8:52
peter gabriël het die vermoë om die snare van mens se siel te laat vibreer. dis nie altyd lekker nie.
maeree
10 April 2008 at 10:56
Wow, stunning video. Ek het al vergeet van Peter Gabriel, nou gaan ek weer youtube surf. Thanks vir ‘n magic song.
sonkind
10 April 2008 at 20:13
Ek kan net saamstem – stunning song!
boerinballingskap
17 April 2008 at 15:49
And On…
(1Th 5:3) Want wanneer hulle sê: Vrede en veiligheid—dan oorval ‘n skielike verderf hulle soos die barensnood ‘n swanger vrou, en hulle sal sekerlik nie ontvlug nie.
Stilte voor die storm…?
Vandag oor 37 maande is dit die 21ste Mei 2011…!
johannes coetzee
21 April 2008 at 11:22
Baie mooi song en video!!
Wipneus!
26 April 2008 at 12:14
Fill in your details below or click an icon to log in:
You are commenting using your WordPress.com account. ( Log Out / Change )
You are commenting using your Twitter account. ( Log Out / Change )
You are commenting using your Facebook account. ( Log Out / Change )
Connecting to %s
Notify me of follow-up comments via email.
Get every new post delivered to your Inbox.
Stunning song met ‘n stunning liriek.
“it’s just the car that we ride in
a home we reside in
the face that we hide in
the way we are tied in”