Archive for Maart 4th, 2008
Net een vraag
Wat is die een vraag wat elke persoon moet streef om te antwoord voor hy of sy sterf?
(Ek het dit gegaps van Deepak Chopra se blog. Dankie, antwoord nou die vraag as jy klaar in jou mou gelag het.)