So wat lees ek deesdae?
Karin het my ge-etiketeer. Ek moet sinne 6-8 plaas op bladsy 123 van die naaste boek aan my. Eintlik wil ek protes aanteken, want mens moet nooit iets buite konteks plaas nie. Mense kan die verkeerde idees kry.
Maar in elk geval. Hier is dit:
Coconuts even have their own festival, Coconut Day, which was celebrated a few days before my synchronistic birth. You may feel reassured about coconuts. Rice has not been so lucky; rice-paddies lie under concrete now; tenements tower where once rice wallowed within sight of the sea.
Tot sover die skriflesing uit Midnight’s Children deur Salman Rushdie.
Ek etiketeer vir idiwidi, vrypostig, René, My kop op ‘n blok & Boer in ballingskap.
Dankie George, ek sien nou eers! Ek het hom al van iemand anders ook gekry en klaar gedoen!
mykopop
14 February 2008 at 7:42