Skok daai gaygeit uit!
Good grief. Hoe gemaak as jy homoseksualistiese neigings het? Wel, reeds in die 1960s is daar ‘n apparaat uitgevind om te help:
Aversion therapy has been used for many years in the treatment of alcoholism. Apomorphine and emetine are the usual drugs used as the unconditioned stimuli for nausea and vomiting, with alcohol as the conditioned stimulus. More recently the same procedure has been used in the treatment of sexual perversions — for example, fetishism, transvestism and homosexuality.
There are several disadvantages to the use of drugs in conditioning procedures. The time between the stimulus being presented and the nausea being produced is uncertain. The patient may not even feel nausea; and, further, the cerebral depressant effect of the drug may interfere with the patient’s ability to form conditioned responses. In addition, the treatment may have to be terminated prematurely because of its dangerous side-effects.
Die voordeel? Jy kan sommer self die apparaat maak!

Meer inligting hier.
O my Word! Ek neem aan jy word nou met skokterapie genees van enige neigings wat jy dalk mag hê. Jy moet naar word, as ek reg verstaan.
Nou, gooi jy dan die neigings op en dis klaarpraat met hulle? En as jy nou ‘n homoseksuele alkolis is wat ‘n voet fetish het? Hoe gaan jy nou weet wat of waar om te skok en hoe gaan jy weet watter neiging het jy uitgekots?
Soms kan ons ou mensdompie maar seriously fu%^-up wees.
sonkind
18 Januarie 2008 at 21:23
Gelukkig lyk my hy werk met ‘n battery, wan as jy op Eskom moes staat maak…
mykopop
18 Januarie 2008 at 22:39
Janee hel, as jy op Eskom moet staatmaak gaan jy mos nooit gesond geskok word nie. Wie moet ons dus bedank vir gay’s?
Dankie Eskom.
Anoniem
19 Januarie 2008 at 0:00
Ek sien ‘n geleentheid vir ‘n nuwe t-shirt:
I’m gay. Blame Eskom.
George Maru
19 Januarie 2008 at 16:40
Dis hoe ek gay geword het. Ek was straight en daai jare het Eskom nog gewerk.
PhillipaFischer
19 Januarie 2008 at 20:54
PhillipaFischer – ek waardeer jou humor!
attie
20 Januarie 2008 at 5:28
lol@george
maeree
21 Januarie 2008 at 15:04
Julle het geen idee waar van julle praat nie.Daar is mense wat regtig hulp wil he, skok nee dis swak mag die Here julle vergeewe.Want Hy het my Volkome gered.
Gawie
19 November 2008 at 20:32
Ag Gawie, ontspan die boude.
George Maru
20 November 2008 at 21:05