Funky liefde
Paradigmas. Kennis. Teorieë.
Vertrek na punte sonder end.
Om sinne noukeurig in lettergrepe te verdeel ter wille van die sin
Enigesinsoos:
The painted ponies go up and down
Word
Paragrawe wat vloei
Paragrawe wat bloei
Rawe is nie koeie nie
en rowe word grood
Om sintaks te verstaan.
Omgekeerd.
Loer die oë van die Boeddha
na die hoenner wat ‘n eier nie kan lê
waar hy nóú IS:
Hipoteties gesproke.
Sjoe sjoe sjoe – as ek anders was, sou hierdie pop dit beslis vir my gedoen het. En ek was nog altyd mal oor daai song.
sonkind
15 Januarie 2008 at 21:18
Wat is “love..?”
johannes coetzee
17 Januarie 2008 at 8:36
Ditto, Sonkind, ditto.
Johannes, hoekom sal ek bodder as Joan Baez die antwoord reeds gegee het:
Though I never knew just what you meant
When you were speaking to your man
I could only think in terms of me
And now I understand
After waking enough times to think I see
The Holy Kiss that’s supposed to last eternity
Blow up in smoke, its destiny
Falls on strangers, travels free
Yes, I know now, traps are only set by me
And I do not really need to be assured
That love is just a four-letter word
George Maru
17 Januarie 2008 at 20:23
[...] Dit behoort nou reeds duidelik te wees dat George ‘n ligte aanval van cabin fever het. Die bewyse van frustrasie met ‘n skripsie (asook ander stuff) wat oor 11 dae moet in wees, begin orals [...]
Noodkreet: You’re giving me fever « riviersonderend
20 Januarie 2008 at 10:11