Archive for Januarie 2nd, 2008
‘n Prettige 2008
Want niemand kan dit beter sê as hulle nie:
En terwyl almal nog so feestelik voel, hier is ‘n paar foto’s, geneem op Kersdag 2007 in Toskane.

Middagete in die sneeu langs die pad

‘n Titanic oomblik

Pad na nêrens

Skewe kersboom

Die deur