(Openb 15:5) En ná hierdie dinge het ek gesien, en kyk, die tempel van die tent van die getuienis in die hemel is geopen.
(Openb 15:6) En die sewe engele met die sewe plae het uit die tempel uitgekom, bekleed met rein, blink linne, en om die bors omgord met goue gordels.
(Openb 15:7) En een van die vier lewende wesens het aan die sewe engele sewe goue skale gegee, vol van die grimmigheid van God wat leef tot in alle ewigheid.
(Openb 15:8) En die tempel het vol rook geword uit die heerlikheid van God en uit sy krag, en niemand kon ingaan in die tempel voordat die sewe plae van die sewe engele voleindig was nie.
Hierdie keer gaan dit egter finaal wees…iets veel erger as vigs, tsunamis, aardbewings, you name it… 21 Mei 2011 tot 21 Oktober 2011. Ek sal nie verbaas wees as dit met een “mother of all” aardbewing gepaard sal gaan nie.
My bede is net dat die mens weer begin Bybel lees. Want alles maar alles staan geskrywe…!!! My hart huil en ek voel diep bedroef.
Why? Omdat die aarde homself moet herstel; die natuur moet homself herstel.
Ek glo natuurlik dat AIDS al dekades lank reeds bestaan, dit het maar net onlangs eers ‘n naam gekry. Baie sterftes wat vroeër aan ander oorsake toegeskryf is, was heel moontlik eerder te wyte aan AIDS, die afbreek van jou immuniteitstelsel.
Sonkind as dit gaan oor die natuur wat homself moet herstel, raak ek bekommerd want ek en jy en ons manier van leef is ‘n baie groter bedreiging vir die natuur as vigswesies. Ek weet nie of ons manier van leef volhoudbaar is nie.
Ek dink die verskriklikheid van VIGS is net te erg vir ons. Daarom moet ons dit kan “box” met een of ander redenasie of gevolgtrekking, just to get a hold on it.
George
Die skrif is aan die muur my vriend.
Daar moet ‘n einde aan alles kom…!

johannes coetzee
1 December 2007 at 11:22
Why? Omdat die aarde homself moet herstel; die natuur moet homself herstel.
Ek glo natuurlik dat AIDS al dekades lank reeds bestaan, dit het maar net onlangs eers ‘n naam gekry. Baie sterftes wat vroeër aan ander oorsake toegeskryf is, was heel moontlik eerder te wyte aan AIDS, die afbreek van jou immuniteitstelsel.
sonkind
1 December 2007 at 17:34
die ding, sonkind, is dat die natuur vir haarself ‘n bewussyn met skuldgevoelens en medemenslikheid in ons breinlobbe ontwikkel het.
poignant song.
Johan Swarts
1 December 2007 at 20:10
Sonkind as dit gaan oor die natuur wat homself moet herstel, raak ek bekommerd want ek en jy en ons manier van leef is ‘n baie groter bedreiging vir die natuur as vigswesies. Ek weet nie of ons manier van leef volhoudbaar is nie.
Johan, is jy nou twee?
George Maru
2 December 2007 at 6:59
The end
the end is nigh
it has been
it will be
it is.
And still
people do not listen
people do not understand
people are not interested.
They lie
They steal
They kill
For the Leh,
The Mah,
They know not the difference.
The language of angels
The language of men
Who will translate?
Who can translate?
A listener!
Anyone who listens!
Anyone!
For you all
You all have God
Within you.
He is always there
With you.
Why do you not listen?!
Woe to you! You modernist!
lousirr
2 December 2007 at 8:59
“Die skrif is aan die muur my vriend.
Daar moet ‘n einde aan alles kom…!”
“The end
the end is nigh”
Skryf julle by mekaar af? Mmmm?
“Woe to you! You modernist!”
Ouch! Eina!
George Maru
2 December 2007 at 10:26
George
Ons skryf nie by mekaar af nie.
Ek dink ons gebruik dalk dieselfde Boek as enigste bron van Waarheid, of dalk is ons verlangs familie en het ons dalk dieselfde Pa…? Wie sou weet?
(Efes 2:19) So is julle dan nie meer vreemdelinge en bywoners nie, maar medeburgers van die heiliges en huisgenote van God,
(Efes 2:20) gebou op die fondament van die apostels en profete, terwyl Jesus Christus self die hoeksteen is,
(Efes 2:21) in wie die hele gebou, goed saamgevoeg, verrys tot ‘n heilige tempel in die Here,
(Efes 2:22) in wie julle ook saam opgebou word tot ‘n woning van God in die Gees.
johannes coetzee
3 December 2007 at 14:19
Ek dink die verskriklikheid van VIGS is net te erg vir ons. Daarom moet ons dit kan “box” met een of ander redenasie of gevolgtrekking, just to get a hold on it.
freddy
4 December 2007 at 21:54
Dis maar wat die mensdom deur die eeue met daardie “laaste dag” van hierdie heelal gemaak het…!
Daardie aller verskriklike “laaste dag” waarvan die Bybel praat, net te erg vir ons.
Behoort dit nie net andersom te wees nie…?
‘n Dag waarna ons so uitsien dat ons nie kan slaap nie… van opgewondenheid…!!!
(Openb 22:20) Hy wat dit getuig, sê: Ja, Ek kom gou. Amen, ja kom, Here Jesus!
(Openb 22:21) Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal! Amen.
johannes coetzee
9 December 2007 at 14:04