Comments on: Onthulling

By: René
George, moes jy nou weer slapende honde wakker maak??

Uhm, ek wou ook vra oor Dolly Parton, maar my “klip” is Kenny Rodgers, so ek bly maar eerder stil! (Island in the stream – nogal ‘n duet met tannie Dolly – is een van my favourites op sy Greatest Hits… het ek dit hard gesê?)

(5) – hou hul gereeld karaoke geleenthede by die Two Oceans Akwarium??

By: van sterretekens « alleman
[...] as iemand van sterretekens skryf hou ek summier op met lees – ek moes dit ook gedoen het toe hier gelees [...]

By: Johan Swarts
ek sukkel om te verstaan hoekom drie nulle ‘n getal spesiaal maak.

By: johannes coetzee
George

Dankie vir die vermelding van 2011. (21 Mei 2011 tot 21 Oktober 2011 is die laaste 5 maande of 153 dae van die bestaan van hierdie heelal)

Dis nie toevallig dat die 21ste Mei 2011 met die 17de dag van 2de maand van die Hebreeuse kalender identifiseer nie. Dit is 7000 jaar na die Vloed in die dae van ou Noag (die vloed was volgens ons huidige kalender word bereken op 4990 VC). Dit was die laaste dag vir diegene wat hulself buite die ark bevind het.

(Gen 7:11)  In die ses honderdste jaar van die lewe van Noag, in die tweede maand, op die sewentiende dag van die maand, op dieselfde dag, is al die fonteine van die groot watervloed oopgebreek, en die sluise van die hemel is geopen;

Ewe merkwaardig is dat die 21ste Oktober 2011 identifiseer met die laaste dag van die Fees van Tabernakels wat deel was van die Jode se Feeste wat jaarliks tydens die Sewende Nuwemaan gehou was en waartydens die Laaste Finale Einde van die jaar oes ingebring is!

Tempelinwyding: (2Kron 7:10)  En op die drie en twintigste dag van die sewende maand het hy die volk na hul tente laat gaan, verheug en vrolik van hart oor die goeie dinge wat die HERE aan Dawid en aan Salomo en aan sy volk Israel gedoen het.

WOW daar word van elke dag en elke jaar in die Skrif rekenskap gegee van die Begin tot die Einde….!

(Jes 46:9)  Dink aan die dinge wat tevore was, van ouds af, dat Ek God is, en daar is geen ander nie; Ek is God, en daar is niemand soos Ek nie;

(Jes 46:10)  wat van die begin af verkondig die einde, en van die voortyd af wat nog nie gebeur het nie; wat sê: My raad sal bestaan, en al wat my behaag, sal Ek doen;

By: George Maru
Maeree, nee. Ek het die teeblare geraadpleeg en dit lyk my die kanse is groter dat Johannes reg is oor 2011 as dat jy ‘n uitbreiding gaan kry.

Maar dalk moet jy vir ons ‘n post doen oor sexual fantasies? Soos byv. hoekom koppel sekere mense (ek kan nou nie aan voorbeelde dink nie…) hulle fantasieë aan sekere plekke, soos byvoorbeeld Victoria-Wes (net ‘n voorbeeld…) En moet dit noodwendig uitgeleef word? Ens. Ens.

Boer, laat hy wat kan die eerste klip gooi.

Mykop, met ‘n bietjie moeite ja! Sien ook antwoord aan maeree.

Sonkind, sien ook antwoorde aan maeree en Boer. Ek sal jou opneem op jou aanbod. Ek het ‘n lang geheue en vergeet nie maklik nie. Na die tyd het ek verneem dat daar teen my opgegang is ter wille van almal se genot. Geregtigheid sal nog seëvier.

fredddels ?!