riviersonderend

Archive for November 9th, 2007

Hou moed!

with 8 comments

Ja, die Kaapse winter was lank die jaar. Vir diegene wat nou gatvol is: hou moed! Selfs die winter het sy eie bekoringe. En om my punt te staaf, wys ek vir julle waarmee die Switsers hulself besig hou in die winter:

switzerland.jpg

Kliek hier en stem vir jou gunsteling ski-instrukteur. “Wat kan ek wen?” vra jy. Wel, die ski instrukteur!!! Hoe dan anders? Daar is selfs “Recover from our ski instructor”-pakkette. Vir as jy nie meer kan byhou nie.

Kliek ook hier om hulle Wêreldbeker advertensie te sien. Dit is kort en jy sal nie spyt wees nie:

 

switzerland2.jpg

Wie het gesê winters moet grys, grou en depressing wees?

Written by George Maru

9 November 2007 at 7:23

Posted in sommer net

Tagged with ,

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.