Archive for November 6th, 2007
Wat bly van jou konstruksies oor?
Die foto is in die Wes-Kaap geneem en die vraag kom uit ‘n gedig. Ek dink die vraag is eenvoudig, so ook die antwoord. Die moeiliker deel is om vrede te maak met die antwoord.

Spekuleer gerus oor waar die foto geneem is, en watter gedig ter sprake is. Die wenner kry niks. Net die wete dat ander weet jy was reg.