Archive for Oktober 11th, 2007
‘n Bietjie rugby sports
En dit is hoekom jy nooit met rugbyspelers in die kleedkamer ‘n onderhoud voer nie. Gaan die Australiërs dan nooit leer nie? Blykbaar is iemand hieroor gefire.
Waarskuwing: as jy by die werk kyk, veral in ‘n oopplan kantoor, sal jy dalk die video ‘n skip wil gee.