riviersonderend

Birma, September 2007

with 5 comments

Doodgeskiet omdat hy die wêreld die waarheid wou wys:

***

birma5.jpg

***

birma1.jpg

***

birma2.jpg

***

birma3.jpg

***

birma4.jpg

Written by George Maru

28 September 2007 at 19:24

Posted in nuus

Tagged with , ,

5 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Dis werklik tragies… (ek dink dis “Burma”, met ‘n “u”)

    boerinballingskap

    30 September 2007 at 13:43

  2. Die skrif is aan die muur …..die oomblik wanneer die godsdienstiges betrokke raak by politieke optogte.

    Dis maar net ‘n aanduiding dat hulle alle hoop in hulle god verloor het…. of

    dis ‘n aanduiding van hul arrogante denke dat hulle god in hulle midde is en hulle sal verlos uit die politieke onderdrukking.

    Dis waar die Israeliete in die dae van Jesus ook die pot misgesit het. Hulle het gehoop dat die Messias hulle koning gaan word om hulle politieke probleme op te los, net om te ontdek dat God ‘n groter plan het.
    in die proses verloor baie “onskuldiges” hulle lewens…!

    (Mat 23:36) Voorwaar Ek sê vir julle, al hierdie dinge sal oor hierdie geslag kom.

    (Mat 23:37) Jerusalem, Jerusalem, jy wat die profete doodmaak en stenig dié wat na jou gestuur is, hoe dikwels wou Ek jou kinders bymekaarmaak net soos ‘n hen haar kuikens onder die vlerke bymekaarmaak, en julle wou nie!

    (Mat 23:38) Kyk, julle huis word vir julle woes gelaat!

    johannes coetzee

    30 September 2007 at 15:07

  3. Boer, sover ek weet is dit Birma in Afrikaans en Burma in Engels.

    George Maru

    30 September 2007 at 17:58

  4. George, hoop nie jy dink ek probeer beterweterig wees nie ;) Ek is nie baie hot met die Afrikaanse landsname nie, dus ken ek dit nie. Om een of ander rede het ek in die gewoonte verval om by die Engelse name te hou, soos China, Chile ens.

    boerinballingskap

    1 Oktober 2007 at 5:41

  5. :( :( :(

    idiwidi

    1 Oktober 2007 at 6:54


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.