Comments on: You’ll never walk alone

By: Club der halbtoten Dichter » Free Burma
[...] Hierzu passend meine Lieblingssängerin, verlinkt von einem Blog aus Südafrika.  [...]

By: René
Flatty … scary? Jy het nog niks gesien nie suster!!!

By: platterfuss
Scary….  erg scary!

By: johannes_11
Julle is nie alleen nie…..behalwe hulle wat vir die laaste 153 dae op aarde gaan agter bly wanneer die ware gelowiges “ge-rapture” gaan word op 20-1 Mei 2011 en hierdie heelal 5 maande later met vuur verteer gaan word op die 20-1 Oktober 2011.

(Mat 24:29)  En dadelik ná die verdrukking van daardie dae sal die son verduister word, en die maan sal sy glans nie gee nie, en die sterre sal van die hemel val, en die kragte van die hemele sal geskud word.

(Mat 24:30)  En dan sal die teken van die Seun van die mens in die hemel verskyn, en dan sal al die stamme van die aarde rou bedryf en die Seun van die mens sien kom op die wolke van die hemel met groot krag en heerlikheid.

Skrikwekkend… erger as dit wat jy ooit op YouTube sal aanskou.

(Rev 9:5)  En dit is aan hulle gegee, nie om hulle dood te maak nie, maar dat hulle vyf maande lank gepynig sou word; en hulle pyniging was soos die pyniging van ‘n skerpioen wanneer hy ‘n mens steek.

(Rev 9:6)  En in dié dae sal die mense die dood soek en dit nie vind nie; en hulle sal verlang om te sterwe, en die dood sal vir hulle wegvlug.