riviersonderend

You’ll never walk alone

with 4 comments

Vir die mense van Birma, ‘n song van Mahalia Jackson, een van die grootste gospel sangeresse wat die wêreld ooit geken het:

Julle is nie alleen nie.

Written by George Maru

26 September 2007 at 23:22

Posted in musiek, nuus

Tagged with , ,

4 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Julle is nie alleen nie…..behalwe hulle wat vir die laaste 153 dae op aarde gaan agter bly wanneer die ware gelowiges “ge-rapture” gaan word op 20-1 Mei 2011 en hierdie heelal 5 maande later met vuur verteer gaan word op die 20-1 Oktober 2011.

    (Mat 24:29) En dadelik ná die verdrukking van daardie dae sal die son verduister word, en die maan sal sy glans nie gee nie, en die sterre sal van die hemel val, en die kragte van die hemele sal geskud word.

    (Mat 24:30) En dan sal die teken van die Seun van die mens in die hemel verskyn, en dan sal al die stamme van die aarde rou bedryf en die Seun van die mens sien kom op die wolke van die hemel met groot krag en heerlikheid.

    Skrikwekkend… erger as dit wat jy ooit op YouTube sal aanskou.

    (Rev 9:5) En dit is aan hulle gegee, nie om hulle dood te maak nie, maar dat hulle vyf maande lank gepynig sou word; en hulle pyniging was soos die pyniging van ‘n skerpioen wanneer hy ‘n mens steek.

    (Rev 9:6) En in dié dae sal die mense die dood soek en dit nie vind nie; en hulle sal verlang om te sterwe, en die dood sal vir hulle wegvlug.

    johannes_11

    27 September 2007 at 15:33

  2. Scary…. erg scary!

    platterfuss

    28 September 2007 at 14:06

  3. Flatty … scary? Jy het nog niks gesien nie suster!!! :twisted:

    René

    28 September 2007 at 14:52

  4. [...] Hierzu passend meine Lieblingssängerin, verlinkt von einem Blog aus Südafrika.  [...]


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

Gravatar
WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.