riviersonderend

Om nie meer te slaap nie

with 6 comments

‘n Student het na die Boeddha gekom en hom gevra: “Is u die messias?”

“Nee,” het die Boeddha geantwoord.

“Is u dan die groot geneesheer?”

“Nee,” het die Boeddha gesê.

“Maar is u dan ‘n leermeester?” het die student weer probeer.

Weer het die Boeddha geantwoord: “Nee.”

“Nou wat is u dan?” wou die moedelose student weet.

“Wakker,” het die Boeddha geantwoord.

Iewers het E.E. Cummings geskryf:

(now the ears of my ears awake and
now the eyes of my eyes are opened)

En net om te wys dat ek nie wrokke koester nie, sluit ek af met ‘n aanhaling van die Dalai Lama:

If you want others to be happy, practice compassion.
If you want to be happy, practice compassion.

Written by George Maru

26 September 2007 at 22:28

6 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Wow!! Maar waar kry hy sy krag vandaan om heeltyd wakker te wees??
    of is hy net hyperenergy verby intens!!????

    Melanie du Toit

    26 September 2007 at 23:09

  2. powerade, natuurlik. die advertensies sê so.

    Johan Swarts

    27 September 2007 at 13:32

  3. aah awareness

    idiwidi

    27 September 2007 at 16:47

  4. Melanie, wakkerbly verg harde werk.

    Johan, die advertensie praat strooi. Miskien dalk Red Bull.

    idiwidi, aah hahh!

    George Maru

    27 September 2007 at 22:39

  5. Ek het lanklaas by jou gekuier … het ek iets gemis?

    René

    28 September 2007 at 14:53

  6. René, welkom terug. Klink of jy lekker gekuier het aan die anderkant. Nee, ek dink nie jy het te veel gemis nie.

    George Maru

    30 September 2007 at 18:01


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.