riviersonderend

Archive for September 1st, 2007

‘n Post oor sport

with one comment

Vandag is lentedag. Maar daar sal geen lentedag-aktiwiteite wees nie: reen.jpg

Soos gewoonlik, het iemand vergeet om die weer in te lig dat die winter verby is.

Wat gemaak?

Wel, daar is altyd die Amerikaanse Ope op TV, I guess.

roddick.jpg

Written by George Maru

1 September 2007 at 7:43

Posted in nuus

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.