Comments on: As mooi gevaarlik raak

By: boerinballingskap
Maar hoe wys kan ons daardie grense trek?

By: idiwidi
Ek dink die probleem met vroue (mense?) en skoonheid/aantreklikheid is baie meer kompleks as wat ons dikwels toegee. Natuurlik word ons gekondisioneer om sekere kunsmatige vereistes vir skoonheid na te jaag en dit veroorsaak geweldige emosionele konflik. Maar, ‘n vrou (en ‘n man seker ook?) het ingeskape natuurdrif om te wil luister na daardie kondisionering. Ons sal onsself flous as ons sE dit is hoegenaamd moontlik om van daardie kondisionering te ontsnap. Sodra daar nie meer riglyne vir skoonheid is nie, sal ons hulle weer van voor af begin skep.

Ek dink die naaste wat ons sal kom om die angel uit hierdie een te trek, is om die grense vir skoonheid wyer te trek.

By: George Maru
Dames. Julle gaan op kamele ry, in tente in die woestyn bly en nooit weer mag drink nie. Do reconsider.

Alleman, ek weet nie van die skeermesse nie.

By: alleman
Grimering, skeermesse, dieetpille – enige iets waar produkte betrokke is, is seker ons weergawe van wat die Mauritaniërs doen.

Ek weet nie of die meeste mense werklik probeer om weg te breek van die gekondisioneerde beelde wat ons omgewing aan ons opdring nie.  Maar miskien is daar wel plek-plek ‘n neiging na natuurlikheid te bespeur.  As dit so is, is ek bly.  Daar is niks so mooi soos ‘n natuurlike, gelukkige en ontspanne vrou nie.

By: sonkind
Ek gaan saam, Oopkop. Mauritanië, hier kom ons! Dink net, ek hoef nie meer te gym nie; ek hoef nie meer te worry en skuldig te voel oor daardie stuk sjokolade koek nie. I can just BE!

My voorvaders moes beslis met die Boesmans ondertrou het!