riviersonderend

Archive for Julie 3rd, 2007

As jy soek…

with 20 comments

Die afgelope tyd land soekers hier met die vreemdste vrae en stellings wat hulle in soekenjins intik. Ek plaas ‘n paar hier. As iemand een van die soekers kan help, laat weet tog.

hoe spreek ek n demoon aan

Afrikaans “threesome”

studies haarkapper (Kyk Edward Scissorhands.)

waar is God?

ek sê daar is ‘n God

hoe wordt ik gothic

bybel tekste oor studeer

misleiding in die kerk (Good grief. Vra gerus riviersonderend se inwonende sendeling, Johannes_11.)

Ek is nie lus om te werk nie (Welkom, jy is op die regte plek.)

Defenisie van Saligheid (Meer inligting hier.)

wat is bose drome (Seker droë drome?)

gay slaaf

ik wil vrye (Meld onmiddellik op die blog aan!)

naai poesie

mooi borste

loopdop

Written by George Maru

3 Julie 2007 at 7:57

Posted in sommer net

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.