Comments on: Sit dit af, Sodom se vrou, ‘n fliek-rating vir jou blog en dit is hier!

By: Johan Swarts
hei…van wanneer is mense uit daai deel van die wêreld wit?

By: johannes_11
George

Jou (blog) rating moes al lankal geklim na om voorsiening te maak vir SNV en B …. die search engines verstaan noggie wat die woord “hoer” nie, maar kan ook noggie die kloutjie by die oor uitbring om uit te figure wat Babilon en die kerk met die woord “hoer” in gemeen het nie….? Nog minder verstaan hulle wat die woord “gruwels” beteken.

Wonder net of dit Adam en Eva was voordat hulle besef het hulle was “naak”…?

(Gen 2:25)  En hulle was altwee naak, die mens en sy vrou, maar hulle het hul nie geskaam nie.

kom ons kyk wanneer die search engine die woord “naak” optel.

By: George Maru
maeree, nou jaag jy my blog se rating op met die gebruik van die woord vagina! Volgende gaan iemand seker penis hier skryf. Skande. Ek probeer so hard vir ‘n all audiences rating.

By: maeree
lol.

sodom en gomorrah getroud.  ha.  maar dit sou sekerlik onwettig gewees het in die vsa.

ek het vir ‘n vriend, nadat hy een van hierdie “ware liefde wag” sessies bygewoon het, gevra of hy ook so ‘n ring gaan dra.  sy antwoord:  “dit pas nie”.  hehe.

die huwelik goed is baie kompleks en moeilik vir ons om te verstaan.  ons dink huwelike moet gebasseer wees op liefde – wat ‘n betreklik jong idee is.  en dan verdoem ons heelwat ander mense tot hongersnood, omdat ons die idee van ‘n huwelik as ekonomiese transaksie veragtelik vind.  maria was blykbaar 14 toe jesus gebore is.

My blog is “G – General Audiences”, aangesien die woord “vagina” een keer daarop voorkom.

ai, ek het so gehoop eva het ‘n baard gehad.

By: George Maru
Boer, Adam was seker ‘n metrosexual.