Onthou jy nog?
‘n Trip down memory lane… Wie onthou hierdie fliek (of die boek)? Ek haal uit die boek aan.
Eventually, all things merge into one, and a river runs through it. The river was cut by the world’s great flood and runs over rocks from the basement of time. On some of the rocks are timeless raindrops. Under the rocks are the words, and some of the words are theirs.
I am haunted by waters.

I die boek any good? Ek was mal oor die fliek.
Adam
21 Junie 2007 at 10:08
Adam, die boek is net 104 bladsye, maar beautiful geskryf. As jy die fliek geniet het, sal jy die boek definitief waardeer. Dit is een van baie min flieks wat ek voel laat reg geskied aan die boek.
George Maru
21 Junie 2007 at 14:43
A River Runs Through It is sekerlik my gunsteling fliek. Ek het dit al hoeveel keer gesien en elke keer is daar iets anders wat my tref. Dis ‘n fliek wat vir my so goed uitbeeld hoe die lewe verloop, en in werklikheid is. Baie mooi.
boerinballingskap
21 Junie 2007 at 15:11