Archive for Junie 14th, 2007
Suid-Afrika = Wisconsin
Hierdie kaart het Amerikaanse state se name hernoem na lande met ‘n bruto nasionale produk gelykstaande aan die spesifieke staat. Suid-Afrika se BNP is min of meer gelykstaande aan die BNP van Wisconsin. Die grootste verskil? Behalwe dat Wisconsin moerkoud is, het die staat net bietjie meer as 5 miljoen inwoners. Suid-Afrika het 44 miljoen mense.
Die kaart is ook manier om jou Amerikaanse aardrykskunde te toets. Vinnige toets (as kriterium neem ek state waar ek sal wil bly):
Met watter lande vergelyk Colorado, Washington en Massachussets?
