riviersonderend

Archive for Junie 6th, 2007

Dit is vieslik!

with 17 comments

Ek het nou gewag, weer daarna gekyk, gehoop dit groei op my; vir myself gesê, “Jy is nie meer hip nie, jy sal nie verstaan nie.”

Ten spyte van al my rasionalisasies om die fout by myself te soek, kan ek nie help nie. Die logo vir die Londen 2012 Olimpiese Spele is grusaam.

What were they thinking!

london_olympics.gif

Kan iemand met ‘n graad in hierdie tipe ding dalk ‘n professionele opinie lewer?

Written by George Maru

6 Junie 2007 at 8:31

Posted in sommer net

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.